Follow @book_lounge
Subscribe here to receive invitations to our events and our monthly Newsletter

Bekendstelling van ‘Herinneringe aan Parys’ deur André P. Brink

Thursday, March 29th 2012 at 5:30 PM

“Parys…die stad wat ek bo alle ander liefhet” – het André Brink in sy outobiografie geskryf. Herinneringe aan Parys bevat ’n keur uit sy destydse boeke oor Parys: Pot-Pourri (1962) en Parys-Parys: Retoer(1969).

Nadat hy in die sestigerjare in Parys gewoon het, het sy sketse en verhale oor sy ervaringe van die lewe in die Franse hoofstad eers in koerante hier en daarna in boekvorm verskyn. Sy indrukke van verskillende aspekte van die lewe in Parys is met fyn waarnemingsin geskryf.

Die toonaard wissel tussen humor en erns, tussen speels en indringend; daar is besinning en daar is satire, deernis en spot. Heerlike, leesbare stories oor hierdie gewilde wêreldstad.

RSVP

Get a sneak preview…

Thursday, March 29th 2012 at 4:11 PM

…of just some of the gorgeous works of art that will be available for auction at the Picador 40th Birthday Party tomorrow (Friday 30th March). In the silent auction bids will start at R300, and the highest bidders will walk away with a stunning and original work of art. Artworks have been donated, so the entire proceeds go towards funding the Parkhurst Primary School Library in Mitchell’s Plain. This is the first event of Open Book 2012.